Loopbaangeleenthede
VAKANTE POSTE BY GREY KOLLEGE PRIMÊR
Van tyd tot tyd raak onderwysposte beskikbaar en voornemende kandidate word uitgenooi om aansoek te doen vir ’n onderwyspos by hierdie dinamiese, tradisionele seunsskool.
Indien u meer wil weet oor ’n loopbaan by Grey Kollege Primêr, kontak asseblief die skool by +27 (51) 444 3150/2 of per e-pos by info@gcpb.co.za
Grey Kollege Primêr is verbind tot die beskerming en bevordering van die welstand van kinders, en aansoekers moet bereid wees om die nodige kinderbeskermingsprosesse te ondergaan wat vir die pos vereis word, insluitend verifikasie by vorige werkgewers.
