Aan Bloemfontein se Westekant,
Die oudste in Oranjeland,
Staan ons Grey Kollege he gen sterk,
Beroemd vir spel en goeie werk.
Standvastig soos ons voorgeslag-
In ons verlede le ons krag-
Streef ons karaktervas en trou
Na eenheid wat ‘n nasie bou.
Koor
Ons driekleur-vaandel wapper fier,
Ons bou ‘n eenheidstoekoms hier,
Ons mikpunt bly wat hoogste is,
Ons wagwoord immer STABILIS!
WAR CRY
Guske Malaya waa
Guske Malaya gee.
Who are, who are, who are we?
We are, we are, GCB
We lead at work, we lead at play!
We are GREY, GREY, GREY,
GREY COLLEGE!